Handelinge 23:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop sê Paulus vir hom: “God gaan jóú klap, jou skynheilige! Hier sit jý om my volgens ons wet te verhoor, maar in stryd met die wet beveel jy dat ek geklap moet word!”

Handelinge 23

Handelinge 23:1-10