Handelinge 23:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die offisier het hom toe dié opdrag gegee: “Moenie vir iemand sê dat jy dit vir my vertel het nie.” En hy het die jong man laat gaan.

Handelinge 23

Handelinge 23:17-26