Handelinge 23:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus roep toe een van die offisiere oor honderd man en sê vir hom: “Vat hierdie jong man na die offisier oor duisend man toe, want hy het iets om aan hom te rapporteer.”

Handelinge 23

Handelinge 23:9-21