Handelinge 23:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus het die Joodse Raad reguit in die oë gekyk en begin praat: “Geagte broers, met ’n absoluut goeie gewete het ek my lewe tot vandag toe in diens van God gelei!”

Handelinge 23

Handelinge 23:1-6