Handelinge 22:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek is ook een,” het die offisier oor duisend man gereageer, “en hierdie burgerreg het my ’n klomp geld gekos!”“Maar ék is as ’n burger gebore!” het Paulus gesê.

Handelinge 22

Handelinge 22:23-30