Handelinge 22:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Man met die naam Ananias het daar gebly. Hy het nougeset volgens die Joodse wet gelewe, en by al die Jode dáár ’n goeie naam gehad.

Handelinge 22

Handelinge 22:6-15