Handelinge 21:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag het ons vertrek en in Sesarea aangekom. Ons het by die evangelis Filippus, een van die sewe, tuisgegaan.

Handelinge 21

Handelinge 21:1-12