Handelinge 21:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Nadat ons van die Efese-ouderlinge afskeid geneem het, het ons reguit na die eiland Kos gevaar. Die volgende dag is ons na Rodos en daarvandaan na Patara.

2. Toe het ons ’n skip gekry na Fenisië.

Handelinge 21