Handelinge 20:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In alles het ek vir julle ’n voorbeeld gestel dat ons só hard moet werk dat ons die armes kan help. Onthou die woorde van die Here Jesus: ‘Dit is meer geseënd om te gee as om te ontvang.’”

Handelinge 20

Handelinge 20:29-38