Handelinge 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

waar hy drie maande deurgebring het. Toe hy op die punt gestaan het om Sirië toe te vaar, het ’n komplot teen hom aan die lig gekom. Hy het toe besluit om landlangs deur Masedonië na Sirië toe terug te gaan.

Handelinge 20

Handelinge 20:1-11