Handelinge 20:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Pas julleself op en die hele kudde oor wie die Heilige Gees julle as ouderlinge aangestel het. Julle moet as herders die kerk van God versorg, dié kerk wat Hy vir Hom verkry het deurdat sy eie Seun gesterf het.

Handelinge 20

Handelinge 20:18-30