Handelinge 20:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus is landlangs Assus toe, maar ons is vooruit na die skip toe en het na Assus gevaar, waar Paulus afgespreek het dat hy aan boord sou gaan.

Handelinge 20

Handelinge 20:11-15