Handelinge 20:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus het ondertoe gegaan, op Eutigus gaan lê, sy arms om hom gesit en gesê: “Moenie julle ontstel nie. Hy lewe!”

Handelinge 20

Handelinge 20:7-11