Handelinge 2:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hulle volledig gewy aan die leer van die apostels, aan die versorging van mekaar, aan die gemeenskaplike maaltye, en aan gebede.

Handelinge 2

Handelinge 2:32-46