Handelinge 2:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus het nog lank aanhou getuig en ’n ernstige beroep op sy hoorders gedoen: “Laat julle red uit hierdie afgedwaalde geslag!”

Handelinge 2

Handelinge 2:36-41