Handelinge 2:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus se woorde het hulle diep geraak. Hulle het toe vir Petrus en die ander apostels gevra: “Geagte volksgenote, wat moet ons doen?”

Handelinge 2

Handelinge 2:32-39