Handelinge 2:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Geagte volksgenote, verstaan goed! Dawid het in dié woorde wat ek aangehaal het, nie van homself gepraat nie. Ons weet mos: hy hét gesterf en is begrawe, en sy graf is tot vandag toe nog hier by ons.

Handelinge 2

Handelinge 2:24-30