Handelinge 19:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe hulle agterkom dat hy ’n Jood is, was daar vir byna twee uur lank één kreet van die kant van die skreeuende skare: “Groot is Artemis van die Efesiërs! Groot is Artemis van die Efesiërs!”

Handelinge 19

Handelinge 19:26-37