Handelinge 19:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ook het party van die hoë amptenare van die provinsie Asië wat Paulus se vriende was, vir hom ’n boodskap gestuur en hom gewaarsku om dit nie in die amfiteater te waag nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:27-34