Handelinge 19:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele stad was in rep en roer, en soos een man het die mense amfiteater toe gestorm. Hulle het vir Gaius en Aristargus, albei Masedoniese reisgenote van Paulus, saamgesleep.

Handelinge 19

Handelinge 19:19-32