Handelinge 19:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En nou sien en hoor julle dat hierdie Paulus ’n beduidende klomp mense van sy standpunt oortuig het, naamlik dat gode wat met die hand gemaak word, glad nie gode is nie. En dit gebeur nie net in Efese nie, maar in byna die hele provinsie Asië!

Handelinge 19

Handelinge 19:23-30