Handelinge 19:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié gebeure het bekend geword by al die Jode en Grieke in Efese. ’n Gevoel van diep ontsag het oor hulle almal gekom, en die Naam van die Here Jesus is grootgemaak.

Handelinge 19

Handelinge 19:15-22