Handelinge 19:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Party rondreisende Joodse geesuitdrywers het ook probeer om die Naam van die Here Jesus te gebruik vir mense wat bose geeste gehad het. Die formule wat hulle probeer het, was: “Ek dryf julle uit in die Naam van dié Jesus vir wie Paulus verkondig!”

Handelinge 19

Handelinge 19:7-22