Handelinge 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het dit vir die volgende twee jaar gegaan sodat almal in die Romeinse provinsie Asië, Jode sowel as Grieke, die boodskap van die Here gehoor het.

Handelinge 19

Handelinge 19:1-19