Handelinge 18:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het self met vrymoedigheid in die sinagoge begin preek. Toe Priscilla en Akwila hom hoor, het hulle hom eenkant gevat en vir hom “Die Pad van God” nog duideliker uiteengesit.

Handelinge 18

Handelinge 18:23-28