Handelinge 18:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die klaers het toe almal vir Sostenes, die hoof van die sinagoge, gegryp en hom net daar voor die regbank aangerand. Gallio het hom egter aan niks hiervan gesteur nie.

Handelinge 18

Handelinge 18:9-27