Handelinge 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Jode hulle nie kry nie, sleep hulle vir Jason en ’n paar ander gelowiges na die stadsowerhede en skreeu: “Dít is die mense wat die hele wêreld in beroering bring. En nou is hulle hier in ons stad.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-7