Handelinge 17:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Paar persone het egter gelowig geword en by hom aangesluit. Onder hulle was daar Dionisius, ’n lid van die Areopagusraad, en Damaris, ’n vrou, en nog ’n paar saam met hulle.

Handelinge 17

Handelinge 17:24-34