Handelinge 17:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle van die opstanding van die dooies hoor, het party hom uitgelag, maar ander het gesê: “Ons wil graag later meer hieroor van jou hoor.”

Handelinge 17

Handelinge 17:31-34