Handelinge 17:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het wel mense se vroeëre onkunde oorgesien, maar nou roep Hy alle mense oral op om die afgode te los en hulle tot Hom te bekeer.

Handelinge 17

Handelinge 17:27-31