Handelinge 17:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hy is die God wat die wêreld met alles daarin gemaak het. Hy is die Here van hemel en aarde, en daarom woon Hy nie in tempels wat met mensehande gebou is nie.

Handelinge 17

Handelinge 17:18-27