Handelinge 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus se begeleiers het hom tot in Atene vergesel. Toe het hulle teruggegaan met ’n opdrag aan Silas en Timoteus om so gou moontlik by Paulus aan te sluit.

Handelinge 17

Handelinge 17:11-20