Handelinge 16:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus en Silas is toe terug na Lidia se huis, en hulle het die gelowiges gesien en hulle bemoedig. Daarna het hulle vertrek.

Handelinge 16

Handelinge 16:31-40