Handelinge 16:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos hulle die stede deurreis het, het hulle die besluite wat die apostels en ouderlinge in Jerusalem geneem het, aan die gelowiges oorgedra om daarvolgens te leef.

Handelinge 16

Handelinge 16:2-12