Handelinge 16:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tronkbewaarder het toe die boodskap aan Paulus oorgedra en gesê: “Die landdroste het laat weet dat julle losgelaat moet word. Julle kan dan nou vertrek; gaan in vrede.”

Handelinge 16

Handelinge 16:30-38