Handelinge 16:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al was dit reeds baie laat in die nag, het hy Paulus en Silas se wonde versorg. Hy is toe daar en dan gedoop, en ook al sy mense.

Handelinge 16

Handelinge 16:25-34