Handelinge 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy en die ander lede van haar huishouding is toe gedoop. Daarna het sy ons oorgenooi en gesê: “Aangesien julle daarvan oortuig is dat ek in die Here glo, kom bly dan by my oor.” En sy het aangehou tot ons ingestem het.

Handelinge 16

Handelinge 16:14-22