Handelinge 16:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Paulus die visioen gesien het, het ons onmiddellik Masedonië toe vertrek omdat ons tot die oortuiging gekom het dat God ons geroep het om die evangelie daar te verkondig.

Handelinge 16

Handelinge 16:6-17