Handelinge 15:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle in Jerusalem aankom, is hulle deur die hele gemeente, insluitend die apostels en die ouderlinge, verwelkom. Hulle het vertel wat God alles deur hulle bediening tot stand gebring het.

Handelinge 15

Handelinge 15:1-14