Handelinge 15:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus het egter gedink dit is nie reg om die man saam te vat wat hulle in Pamfilië in die steek gelaat het en nie aan hulle verdere bediening deel gehad het nie.

Handelinge 15

Handelinge 15:33-41