Handelinge 15:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vergadering het die volgende brief self geskryf:Hierdie brief kom van die apostels en die ouderlinge, julle broers in Jerusalem, en is geskryf aan die gelowiges uit die nie-Joodse volke in Antiogië, Sirië en Silisië. Groete!

Handelinge 15

Handelinge 15:22-30