Handelinge 15:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Daar was geen verdere bespreking nie en almal het vervolgens gesit en luister hoe Barnabas en Paulus vertel watter tekens en wonders God deur hulle onder die nie-Jode gedoen het.

13. Toe hulle stilbly, het Jakobus gesê: “Geagte broers, luister na my.

14. Simon het verduidelik hoe dit God self is wat die inisiatief geneem het deur vir Hom ’n volk uit die geledere van die nie-Jode te versamel.

Handelinge 15