Handelinge 15:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waarom wil julle dan nou beter as God weet deur op die nek van die nie-Joodse gelowiges ’n juk te lê wat ons voorgeslagte nie in staat was om te dra nie en ons ook nie?

Handelinge 15

Handelinge 15:8-18