Handelinge 14:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die gelowiges geestelik versterk en hulle aangespoor om vol te hou met die geloof. “Ons moet eers deur baie verdrukking gaan voordat ons voluit aan die koningsheerskappy van God kan deel hê,” het hulle gesê.

Handelinge 14

Handelinge 14:13-23