Handelinge 14:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die skare sien wat Paulus gedoen het, roep hulle in Likaonies uit: “Die gode het met mensliggame na ons toe afgekom!”

Handelinge 14

Handelinge 14:6-17