Handelinge 14:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In Ikonium het dit ook so gegaan. Paulus en Barnabas het weer die Joodse sinagoge binnegegaan en daar gepreek, en ’n groot aantal Jode en Grieke het gelowig geword.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-6