Handelinge 13:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die nie-Jode dit hoor, was hulle baie bly en hulle het die woord van die Here toegejuig. Almal wat vir die ewige lewe bestem was, het gelowig geword.

Handelinge 13

Handelinge 13:39-52