Handelinge 13:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Jode die skares sien, het hulle jaloers geword. Hulle het Paulus beledig en alles teengestaan wat hy gesê het.

Handelinge 13

Handelinge 13:43-49