Handelinge 13:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Paulus en Barnabas die sinagoge verlaat, het die mense hulle gevra om die volgende Sabbatdag meer van dié dinge te vertel.

Handelinge 13

Handelinge 13:39-46