Handelinge 13:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom, geagte volksgenote, moet julle goed weet wat nou aan julle verkondig word: vergewing van sondes deur Jesus! Julle kon nie deur die wet van Moses God se vryspraak verkry nie,

Handelinge 13

Handelinge 13:31-48